Testimonials

What Our Clients Say:

floral
  • Baie dankie Dylan vir jou moeite, jou ekstra myl, bereidwilligheid, uitstekende diens en vir jou bydra tot ons perfekte ...dag. Dankie ook vir jou goeie kommunikasie van die eerste dag af, dit gee mens daai ekstra gerustellendheid dat alles perfek sal wees. Ons sal jou aanbeveel vir almal wat trou of enige ander funskies hou wat daai ekstra detail tot hul dag wil bring. Ons wens jou baie sukses toe in jou besigheid en mag jy deel hê aan nog baie spesiale funksies

    Brian & Anneline Knott
    Brian & Anneline Knott
  • My husband and I were very blessed to have Dylan on our team, he walked the extra mile for us and even helped out where it was not at all expected of him. Thank you Dylan.

    Marissa Coetzee
    Marissa Coetzee
  • Ek sal Dylan aanbeveel vir enige funksie!! Laasjaar se damestee by Hoërskool Bloemfontein was ‘n groot sukses. Dylan was ‘n groot staatmaker. Die mense praat nou nog oor die mooi liggies. Baie dankie vir jou moeite. Ons kan nie wag om hierdie jaar weer saam jou te werk nie.

    Chantè Wolmarans
    Chantè Wolmarans
    Hoërskool Bloemfontein
  • Baie ekstra moeite en bereid om nuwe idees te probeer! Uitstekende diens! Dankie Dylan

    Eldri
    Eldri
    Warm Karoo
  • Dankie vir jou vriendelikheid en harde werk met Staats President Swart Brandfort se matriekafskeid 2015, ek sal jou aan beveel vir almal.

    Susan Gerber
    Susan Gerber
    Hoërskool Staats President Swart
  • Baie dankie Dylan vir die puik diens wat jy vir ons gelewer het tydens ons troue! Dankie dat jy die ekstr myl vir ons gestap het, ons sal regtig jou diens aanbeveel.
    Die liggies word vroegtydig opgesit en afgehaal en jou pryse is baie billik. Jou liggies skep ‘n mooi en lekker atmosfeer, dit het gemaak dat ons net soveel lekkerder gekuier het.

    Lizelle Botha
    Lizelle Botha
    Sandstone Sleeper Estate
  • My en Gerrie se trouedag was baie spesiaal op 29 November 2014. Ek het verskeie plekke gekontak vir ligte om ons dag spesiaal te maak en af te rond.
    Ek het Dylan se nommer gekry by Decor 4 u. Wat vir my gese het Dylan is baie goed met sy ligte en kan hom verseker aan beveel. Ek het vir Dylan geskakel en gereel dat hy my by Woodlands venue kry sodat hy ons kon wys hoe die ligte sal lyk in die saal. Ek was baie gelukkig met wat ek gesien het. Toe die groot dag aanbreek het dit my dag en Gerrie se dag gemaak en almal het gese die ligte was stunning. Dylan ek beveel jou enige tyd aan, want jy was 'n ster. Baie dankie.

    Mary-ane & Gerrie Opperman
    Mary-ane & Gerrie Opperman
    Woodlands Function Venue
  • Ons was by n decor plek wat vir ons Dylan (Lighticle) se nommer gegee het. Hulle het geweet ons gaan tevrede wees met sy diens na ons verduidelik het ons soek soveel liggies en dis al dak versiering wat ons wil gebruik. Dylan het vir ons dadelik n kwotasie aangestuur en vir die hoeveelheid liggies wat hy gebruik het was sy prys baie redelik.
    Ons het ons volle vetroue in hom gesit en glad nie sy diens bevraagteken nie. Hy het vir ons gegee presies wat ons voor gevra het. Dit het soos n magiese saal gelyk, presies waarvoor ons gevra het. Ons raai enige iemand aan om vir enige spesiale geleentheid van Lighticle gebruik te maak. Sy diens is puik en ons sal oor en oor weer van Lighticle gebruik maak.

    Chane le Roux
    Chane le Roux

Hopefully our other wonderful clients’ testimonials have convinced you? If so, get in touch.